Portsmouth

Portsmouth
Stad
Uitsig oor die stad
Uitsig oor die stad
Vlag van Portsmouth
Vlag
Byname: 
Pompey
Leuse(s): 
Heaven's Light Our Guide
Portsmouth is in Engeland
Portsmouth
Portsmouth
Koördinate: Koördinate: 50°49′00″N 1°5′00″W / 50.81667°N 1.08333°W / 50.81667; -1.08333
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
LandVlag van Engeland Engeland
GraafskapHampshire
Oppervlak
 • Stad40,25 km2 (15,54 vk. myl)
Hoogte
12 m (39 ft)
Bevolking
 • Stad206,836
 • Digtheid5 139/km2 (13 310/vk. myl)
 • Stedelik
855,569
 • Metro
1,547,000
TydsoneUTC+00:00 (MGT)
 • SomertydUTC+01:00 (BST)
Skakelkodes023
Webwerfwww.portsmouth.gov.uk

Portsmouth (uitgespreek /ˈpɔːtsməθ/) is die tweede grootste stad (naas Southampton) in die seremoniële graafskap Hampshire aan die suidkus van Engeland. Soos Southampton, is Portmouth om administratiewe doeleindes 'n unitêre gesag (unitary authority). Portsmouth is uniek weens die feit dat dit die Verenigde Koninkryk se enigste eilandstad is, dit is hoofsaaklik op Portsea-eiland geleë.[1] Dit lê 103 km (64 myl) suidwes van Londen en 31 km (19 myl) suidoos van Southampton.

  1. Fox, Kieran (13 Mei 2008). "England | Hampshire | Pompey buck unfashionable trend" (in Engels). BBC News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2008. Besoek op 7 Mei 2009.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search